logo_1
TUIS   KENMERKE & FASILITEITE   LIGGING   FOTOBEELD   NUUS   BESTUUR  
KONTAK ONS
home_o
Afr | Eng

La Clémence word deur ’n ervare en bekwame huiseienaarsvereniging bestuur. Die vereniging bestaan uit verkose lede wat almal inwoners van la Clémence is. Ons inwoners kan gerus wees dat die vereniging die beste belang van die landgoed vooropstel in elke besluit wat geneem word.

Die uitvoerende komitee van die huiseienaarsvereniging bestaan uit lede wat elkeen vir een van die volgende portefeuljes, wat met hul kundigheid ooreenstem, verantwoordelik is:

Hoofbestuurder - Marianna Paulsen

Uitvoerende komitee:

Voorsitter - Dr Rooies Van Wyk
Sekretaris - Prof Pieter Kapp
Finansies - Mnr Koos de Waal
Tuinuitleg - Mnr Charl Stander
Sekuriteit - Mnr Ettienne Human
Kultureel - Prof Izak van der Merwe
Spyseniering - Mev Bonnie Van Wyk
Gesondheidsorg - Mnr André Fick


Health_Care
Sales
blanc
tuis   kenmerke & fasiliteite  ligging   fotobeeld   nuus   bestuur   kontak ons ontwerp • www.gstudio.co.za